Vorms in die samelewing

Vorms

Vir meer inligting: soek daidelang
Facebook ; Instagram ; Twitter ]


Inleiding
In graad 2 en 3 het julle geleer van 'n vierkant, reghoek, driehoek, vyfhoek, seshoek, ensomeer. Vandag in Graad 4 begin julle leer waarna hierdie verander as dit 3D is. Kan iemand vir die klas vertel wat beteken 3D? Wanneer 'n vierkant van 2D na 3D verander raak dit 'n kubus.


Onderrigfase

Mens kry verskillende 3D figure ook, net soos 2D figure. Vir elke 2D figuur is daar ook 'n 3D figuur. Die PowerPoint wat juffrou môre gaan gebruik gaan julle kennis toets, so let mooi op op die volgende voorbeelde:

1. Vierkant = Kubus
Image result for vierkant
2. Reghoek = Reghoekige Prisma

Image result for reghoekImage result for reghoekige prisma

3. Driehoek = Reghoekige piramide / prisma

Image result for driehoekImage result for driehoekige prismaImage result for driehoekige prisma


As julle hierdie 3 hoofvorms ken sal Graad 5 vir julle baie maklik wees! Dis mos maklik as jy die 2D vierkant, reghoek en driehoek ken. [Teken dit gou af in julle boeke.]


............

Elkeen van hierdie vorm kan geassosieer word met iets in die werklike lewe.
Voorbeelde:
Kubus = 5L roomysbak
Reghoekige prisma = 2L roomysbak 
Driehoekige prisma = Toblerone sjokolade

Afsluiting

Môre gaan ek vir julle mooi prentjies wys van voorwerpe wat ons in die regte lewe sien en dan moet julle vir my kan sê watse vorm dit is. Maak seker julle ken dit. Leer die vier 3D vorms










Comments